Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids, EPUB eBook

Natuurlewe van Suid-Afrika 'n Fotografiese Gids EPUB

EPUB

  • Information

Description

Die nuttige, allesomvattende fotogids tot die natuurlewe van Suid-Afrika dek die streek se soogdiere, voels, reptiele, paddas en bome wat heel waarskynlik gesien sal word.

Vir elke spesie is daar 'n volkleurfoto, bondige uitkenningsteks en verspreidingskaart, sowel as die plekke waar hulle heel waarskynlik gesien sal word. 'n Kort inleiding bespreek die streek se geologie, klimaat, plantegroeisones, natuurlewebrandpunte, en gee wenke vir die waarneming van die natuur en sy diere.

Die gerieflike aanbieding van Suid-Afrika se opvallendste diere en bome in een boekdeel sal by sowel toeriste as plaaslike natuurliefhebbers byval vind.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:168 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775840435

Other Formats

Save 30%

£6.50

£4.55

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:168 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775840435