Dans met armmansdogter, PDF eBook

Dans met armmansdogter PDF

PDF

  • Information

Description

Eers is daar gerugte, dan amptenare met papiere, dan die bulldozers.

Is dit die einde van die wereld? Vir baie mense is dit, maar nie vir Lily Daniels nie.

Sy is nog nie twaalf nie, maar sy het al 'n leeftyd deurgemaak - saam met haar familie, saam met die hele Valley, die buurt wat die owerheid nou wil platstoot.

In no. 48 Constitution-straat woon net vroumense; die mans in die familie is 'n treurige lot.

Daar is Lilly en haar ouma wat haar grootgemaak het en haar antie Stella met die poliobeen.

Haar ma, Gloria, is vort. Getry vir white, se party. En op 'n dag is sy terug. Deftig aangetrek en beeldskoon kom sy teen die heuwel af gestap.

Maar wie's die vrou? Met haar geld en haar houding? Lily kan haar ma nie verdra nie, en dis nie net met haar wat Gloria bots terwyl die rede vir haar terugkeer duidelik word nie: sy wil die owerheid kaalvuis aanvat om die verwoesting van hul buurt tekeer, die verstrooiing van haar mense oor die windverwaaide Kaapse Vlakte.

Gloria gaan ’n prys moet betaal. Lily ook. Maar hoe skerp hulle ook al bots, hulle is uit dieselfde taai hout gesny.

Information

  • Format:PDF
  • Pages:352 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781415203644

Other Formats

Save 30%

£7.50

£5.25

Information

  • Format:PDF
  • Pages:352 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781415203644