Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika, EPUB eBook

Sasol Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale van Suider-Afrika EPUB

Part of the Sasol Eerste Veldgids series

EPUB

  • Information

Description

Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale, die jongstetoevoeging tot die gewilde Struik Nature-reeks, stel diebelangrikste en interessantste gesteentes en minerale vanons geologies opwindende streek bekend. Die gids beskryf 30 minerale en 18 belangrike soortegesteentes, met die klem op dié wat die bekendste ofalgemeenste is. ’n Kort inleiding gee ’n oorsig van dieonderwerp; kleurryke foto’s van die gesteentes en mineralesowel as van die besondere terrein waarin hulle voorkom, vul diehelder teks deurgaans aan en help met uitkenning in die veld. Eerste Veldgids tot Gesteentes & Minerale is ’n nuttigehulpmiddel vir die aspirant-geoloog, weetgierige amateur, ofenigeen met ’n ontluikende belangstelling in Suider-Afrika seunieke geologiese erfenis.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:56 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775840619

Other Formats

Save 30%

£2.50

£1.75

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:56 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775840619