Steinhoff en die Stellenbosse boys, EPUB eBook

Steinhoff en die Stellenbosse boys EPUB

EPUB

  • Information

Description

Wat is Steinhoff, wie is Markus Jooste en wat het dit met die sogenaamde Stellenbosch-mafia te doen?

Hoe pas Christo Wiese, Shoprite en Pepkor in en waar is die pensionarisse se geld heen?

Die bekende sakeskrywer James-Brent Styan beantwoord die en talle ander vrae in hierdie verstommende verhaal van die grootste finansiele ineenstoring in die geskiedenis van Suid-Afrika.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:280 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799371659
Save 29%

£11.08

£7.76

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:280 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799371659