Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika, PDF eBook

Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika PDF

Part of the Sasol Eerste Veldgids series

PDF

  • Information

Description

Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.

Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.

Information

Other Formats

Save 30%

£2.50

£1.75

Information