Vetplantfeetjies, EPUB eBook

Vetplantfeetjies EPUB

Illustrated by Fiona Moodie

EPUB

  • Information

Description

Suider-Afrika het die rykste en uiteenlopendste groepering vetplante ter wereld. Vetplantfeetjies is 'n versameling kinderryme en pragtige kunswerk oor inheemse vetplante wat ook feetjies is, in die styl van Fynbosfeetjies, die boek se suksesvolle voorganger. Antjie Krog en Ingrid de Kok het die verse geskryf, en Fiona Moodie het kunswerk in volkleur geskep. Soos in Fynbosfeetjies, kry die plantjies se wonderlike volksname lewe en word die wetenskaplike name ook aangedui in 'n boek wat gou 'n klassieke werk sal raak.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:32 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781415211120
Save 29%

£7.95

£5.57

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:32 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781415211120