Veldgids tot Bome van Suider-Afrika PDF
by Braam van Wyk
- Information
Description
Hierdie omvattend uitgebreide, hersiene uitgawe van die beste verkoper onder boom-veldgidse vir die streek bied veel meer as die hoogs suksesvolle eerste uitgawe.
Volledig bygewerkte teks (insluitend bykomende spesie-inskrywings) en verspreidingskaarte, talle nuwe foto's en 'n nuwe seksie van 87 bladsye met foto's van die hele boom maak die gewilde gids nog meer noodsaaklik in die veld. Suider-Afrika het ’n ryk verskeidenheid bome, met sowat 2 100 inheemse en meer as 100 genaturaliseerde uitheemse spesies.
Veldgids tot Bome van Suider-Afrika beskryf en illustreer meer as 1 000 hiervan, met die klem op die algemeenste bome en dié wat waarskynlik die meeste teëgekom word.
Spesies is op grond van maklik waarneembare blaar- en stingelkenmerke logies in 43 groepe gerangskik, elke inskrywing met volkleurfoto’s van die diagnostiese dele van die plant.
Praktiese gebruike van die plante word ook genoem.
Information
-
Download Now
- Format:PDF
- Pages:732 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:26/09/2013
- ISBN:9781775841074
Other Formats
- EPUB from £9.80
Information
-
Download Now
- Format:PDF
- Pages:732 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:26/09/2013
- ISBN:9781775841074