Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer, PDF eBook

Die Amptelike K53 Slaag jou leerlinglisensie eerste keer PDF

PDF

  • Information

Description

Die Amptelike K53 Slaag Jou Leerlinglisensie - Eerste Keer is 'n opgesomde weergawe teen 'n sakpas-prys.

Dit is op die amptelike K53-toets gebaseer en bevat al die inligting wat 'n leerlingbestuurder benodig om die toets te slaag.

Elke vereiste vir die toets is in 'n duidelike styl, wat maklik is om te lees, uiteengesit.

As leerlingbestuurder sal jy alle verkeersreels en padtekens leer baasraak sodat jy die toets die eerste keer - boonop teen 'n sakpas-prys - sal kan slaag!

Information

  • Format:PDF
  • Pages:64 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432302788
Save 30%

£2.00

£1.40

Information

  • Format:PDF
  • Pages:64 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432302788