Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding : Motorfietse, ligte en swaarvoertuie, PDF eBook

Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding : Motorfietse, ligte en swaarvoertuie PDF

PDF

  • Information

Description

Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, isDie Nuwe Amptelike K53-handleiding ’n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om joute help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse.

Elke hoofstuk bespreekwat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie enmotorfietse. Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur,padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets.

Aan die eindevan dié afdeling is ’n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartementeopgestel word. ’n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewingopsom, is ná die toets bygevoeg. Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarnaeksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- endie padtoets.

Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- enbestuurslisensietoetse.

Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir ’n opsioneleskakel tot ’n aanlyn-selftoetsfasiliteit.

Information

  • Format:PDF
  • Pages:144 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432303310
Save 30%

£2.50

£1.75

Information

  • Format:PDF
  • Pages:144 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432303310