Sasol Voels van Suider-Afrika, EPUB eBook

Sasol Voels van Suider-Afrika EPUB

EPUB

  • Information

Description

Die vyfde uitgawe van Sasol Voels van Suider-Afrika is tans volledig bygewerk deur die deskundige skrywerspaneel, met bykomende bydraes van twee nuwe voeldeskundiges.

Hierdie omvattende topverkopergids is grootliks verbeter en sal beslis sy plek behou as een van die mees betroubare veldgidse in Afrika.

Verkoopspunte: Meer as 800 nuwe illustrasies. Skandeer en speel voelroepe deur die gratis aflaaibare toep te gebruik.

Omvattende hersiening (met mees onlangse spesierekords), verspreidingskaarte en plaatbyskrifte.

Nuwe toevoegings van bydraende skrywers. Omvattende dekking van die streek se voels.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:489 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775846727
Save 30%

£12.50

£8.75

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:489 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775846727