Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie, EPUB eBook

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie EPUB

EPUB

  • Information

Description

Kinders grootmaak: Wat niemand jou ooit vertel het nie bied die oplossing vir ouers en versorgers wat sukkel om die eise van die moderne lewer te hanteeer en dringend leiding nodig het wat hulle sal help om gelukkige, goed aangepaste en onafhanklike kinders groot te maak.

Die boek is in leketaal geskryf en ryklik deurspek met subtiele humor en volkleur-strokiesprente en -foto's.

Die boek bevat praktiese raad oor alles van hoe om jou kind se beplannings- en organisatoriese vaardighede te verbeter tot hoe om hom te help om sy huiswerk aan te pak, tot die grootste kopseer van almal - oordeelkundige dissiplinering.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:160 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • Category:
  • ISBN:9781432307110

Other Formats

Save 30%

£6.50

£4.55

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:160 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • Category:
  • ISBN:9781432307110