Die Verhaal van Lewe & Die Omgewing : n Afrika-perspektief, PDF eBook

Die Verhaal van Lewe & Die Omgewing : n Afrika-perspektief PDF

PDF

  • Information

Description

Die Verhaal van Lewe & die Omgewing - 'n Afrika-perspektief handeloor die brose wonder van lewe.

Dit is ’n viering van die Aarde se ryke,wonderlike verskeidenheid – die spesies, bevolkings, gemeenskappe enekostelsels wat ons omring – en van die natuur se veerkragtigheid.

Ditvertel van die drie hoofekostelsels: varswater, oseane en land, en al dielewe wat hulle in en om Afrika onderhou.

Dit bespreek evolusie en dieeindeloos vertakkende boom van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkingstoeneem en afneem, en hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk. En dit vertel die verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika,en hoe ons tot moderne mense ontwikkel het.

Die boek waarsku teenons menslike invloed op die planeet en die vinnige klimaatsveranderingwat dit aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputtingvan hulpbronne.

Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanningen bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade teherstel en volhoubaarheid te verseker.

Dit is die verhaal van lewe en dieomgewing in Afrika.

Information

  • Format:PDF
  • Pages:456 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781920544560
Save 30%

£12.00

£8.40

Information

  • Format:PDF
  • Pages:456 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781920544560