'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika, EPUB eBook

'n Volledige gids tot die slange van Suider-Afrika EPUB

EPUB

  • Information

Description

Hierdie langverwagte derde uitgawe van 'n Volledige Gids tot die Slange van Suider-Afrika is ten volle opgedateer. Nuwe inligting gebasseer op wetenskaplike navorsing is ingesluit, en hou verband met gedrag, identifikasie, voortplanting en gif. Kenmerke van hierdie boek: Dek al die noodsaaklike aspekte van biologie en slang gedrag; spesies se beskrywings word vergesel van volkleur fotos en verspreidingskaarte; eenvoudige simbole maak belangrike inligting dadelik beskikbaar; 'n aparte ';Kyk uit vir' blokkie help om spesies in die veld gou te identifiseer; hoofstukke oor klassifikasie en identifikasie, aanhou van slange, en die behandeling van slangbyte vul die inligting aan. Verkoopspunte: 'n Gids oor alle gevaarlike en algemene slange in Suider-Afrika; praktiese noodhulp vir slangbyt; gepak met volkleur beelde; ikone, kaarte en bondige teks maak identifikasie maklik.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:360 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775847526
Save 30%

£16.26

£11.38

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:360 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775847526