By die brandende berg EPUB
by Piet van Rooyen
EPUB
- Information
Description
JJ van Solms, so hardegat soos wat hy hardwerkend is, se rykdom le in Afrika se kobaltriwwe.
In die Kongo vestig hy 'n myn saam met twee vennote, maar toe die geld begin inrol, raak hy vir hulle oorbodig.
Na 'n aanslag op sy lewe moet hy vlug. Dit is naby die Brandberg in Namibië waar JJ saam met sy gesin skuiling soek.
Hier probeer hy ’n sukkelende tantalietmyn en sy mislukte huwelik red.
In die skaduwee van die alomteenwoordige Brandberg wat oor die landskap waak, wonder hy wat sy lot sal bepaal: diegene op sy spoor, of die vrees en paranoia wat aan sy gemoed vreet.
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:208 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:01/09/2019
- ISBN:9781485904229
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:208 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:01/09/2019
- ISBN:9781485904229