Liefde uit Italie, EPUB eBook

Liefde uit Italie EPUB

EPUB

  • Information

Description

'n Geliefde uit Italie. Lisa se ma was 'n Suid-Afrikaner en al het sy by haar pa in Italie grootgeword, droom sy om haar ma se familie te ontmoet.

Ten spyte van haar tante se waarskuwings, vlieg sy halsoorkop na Suid-Afrika om haar langverlore familie op te soek.

Op Goedgevond vind sy egter uit dat alles nie is soos sy haar voorgestel het nie.

Haar ma se jonger, aangenome broer, Werner, wantrou haar en glo sy is agter erfgoed aan.

Al Lisa se pogings om hom van die teendeel te oortuig, misluk.

Maar hy het nie rekening gehou met haar vurige Italiaanse humeur nie, so maklik laat sy haar nie verwilder nie.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799394702
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799394702