Mixtape van die liefde, EPUB eBook

Mixtape van die liefde EPUB

Illustrated by Megan Bird

EPUB

  • Information

Description

Hierdie bundel gedigte verken die verskillende dimensies van die liefde:
Verliefdheid ('n rimpelvel hardloop),
Wat is liefde? (my hart het in jou verdwaal),
Liefde in gesinsverband (wie is die stil kind?),
Liefde en pyn (ek volg net my hartseer),
Liefde en woede (ek haat en ek het lief) en
Liefde wat verder reik (o's celebrate).
Die hele spraakgemeenskap van Afrikaans is verteenwoordig in die bundel:
Van ons ouer digters soos Totius, Boerneef, Eybers, Opperman, Van Wyk Louw
tot opwindende nuwe stemme soos Ashwin Arendse, Bibi Slippers, Nathan
Trantraal, Pieter Odendaal, Lynthia Julies en Ryan Pedro. Ronelda S. Kamfer
lewer die grootste bydrae met ses gedigte.
Vertalings stel lesers nie net bekend aan plaaslike talent in isiZulu-,
Setswana-, Xam- en San nie, maar bied ook 'n blik op wereldliteratuur met
gedigte van die Fransman Michel Houellebecq, die Kubaan Nicols Guillen en
Lucebert (wie se gedig in Nederlands verskyn).

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:112 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776353606
Save 29%

£6.48

£4.54

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:112 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776353606