n Kans op vir altyd, EPUB eBook

n Kans op vir altyd EPUB

EPUB

  • Information

Description

Haar kans op vir ewig en altyd is nouVyf jaar ná haar egskeiding is Milan ’n bedrywige sakevrou met ’n vol lewe. Estie, Milan se stiefdogter, het pas begin werk as junior rekenmeester met grootdrome om die korporatiewe leer te klim.

Jessica, Estie se ma, het sewentien jaargelede haar rug op Vaalkrans gekeer en bestuur nou ’n gewilde trouplaas.

Driesuksesvolle vroue met vervulde lewens, of só wil dit voorkom. Vaalkrans en die gebeure van die verlede het egter steeds ’n houvas op elkeen. Milan kan nie vir Herk vergeet nie, en alhoewel sy die seuns gereeld sien, isEstie se verwerping pynlik.

Estie is steeds verbitterd teenoor Milan en haar ma,en sukkel met ’n eetversteuring wat besig is om handuit te ruk.

Jessica is in ’nrolstoel en aanvaar haar gestremdheid as straf vir die feit dat sy haar gesinversaak het.

Die troues wat sy reël, is ’n poging om boete te doen. Wanneer Milan se lewe onverwags ontwrig word, begin die domino’s een vir eenkantel, en word hierdie drie vroue wie se lewens ineengeweef is, onkeerbaargeraak.

Durf hulle ’n kans op geluk, ’n kans op vir altyd, waag?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:380 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639606118
Save 30%

£10.22

£7.15

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:380 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639606118