Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar, EPUB eBook

Lea lief apies: Grypdiewe en gevaar EPUB

Part of the Lea lief series

EPUB

  • Information

Description

Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis.

Om diere te red, is in haar bloed! Lea en haar klasmaats is op pad na 'n primaatskuiling toe om vir 'n paar dae as vrywilligers te werk.

Sy kan nie wag nie, maar 'n paar van die seuns het heeltamal die verkeerde idee en dink sowaar die apies is troeteldiere!

Boonop dwing Suna en Mpho vir Lea, Hazel en Nikita om al hulle werk ook te doen en hulle moet 'n kamer deel.

Glad nie pret nie. Dan begin alles skeefloop: iemand het 'n paar van die apies gesteel!

En net toe Lea uitpluis wat met hulle gebeur het begin die bos brand ...

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:64 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639600802
Save 30%

£5.00

£3.50

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:64 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639600802