Lea lief seeskilpaaie, EPUB eBook

Lea lief seeskilpaaie EPUB

Part of the Lea lief-reeks series

EPUB

  • Information

Description

Lea se ma is 'n veearts en haar tannie werk by die akwarium se seeskilpadredding- en rehabilitasie-sentrum - om diere te red, is in haar bloed!

Lea beleef allerhande onverwagse avonture by die akwarium; van 'n siek pikkewyn tot die popsangeres Amelia Ametis wat opdaag - met skilpaddopjuwele!

Lea moet net iets doen om die seeskilpaaie te probeer red.

Toe kry sy 'n blink plan ...

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:64 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799397956
Save 30%

£5.00

£3.50

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:64 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799397956