Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels, EPUB eBook

Lea lief uile: Muisvalle en maanmelkskommels EPUB

Illustrated by Elanie Bieldt

Part of the Lea lief-reeks series

EPUB

  • Information

Description

Hoe-hoe-hoekom gaan al die uile dood? Lea se ma is 'n veearts en haar pa is 'n diereregte-aktivis en joernalis.

Om diere te red, is in haar bloed! Daar is 'n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan!

Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak.

Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook 'n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak!

Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:64 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639604190
Save 30%

£5.00

£3.50

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:64 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639604190