Op soek na 'n held, EPUB eBook

Op soek na 'n held EPUB

EPUB

  • Information

Description

Kiara Albertyn, skrywer van vele romanses, se bankbalans lyk beroerd, haar ryding is onklaar, Skat, haar Persiese kat, stel haar gedurig in die verleentheid en sy kry nie 'n held vir haar vurige heldin geskryf nie.

Haar geheimsinnige buurman lyk dalk soos 'n held, het die naam van 'n engel, maar vir Kiara is hy eerder 'n kruising van Atilla die Hun en die duiwel self.

Sy vermoed dat hy haar hipnotiseer! Want hoekom sou sy anders instem om 'n werkaanbod van hom te aanvaar wat heeltemal teen haar beginsels is?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:132 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799368109

Other Formats

Save 30%

£3.52

£2.46

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:132 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799368109