Bokveld binnekort PDF
by Charlie Human
- Information
Description
Baxter Zevcenko is jou gewone sestienjarige. Dis nou te se as gewone sestienjariges 'n sindikaat bedryf en moontlik ook 'n reeksmoordenaar is wat vreemde drome oor die geskiedenis kry. Baxter stem saam dat hy nie ’n gawe ou is nie. Skoolgaan bly ’n reusagtige, koue gat en Baxter gaan hom nie laat onderkry nie.
Maar dis totdat sy meisie Esmé ontvoer word en die leidrade wys daar’s bonatuurlike magte betrokke.
Kaapstad se onderwêreld raak al hoe vreemder om te verken, en Baxter vra hulp by die enigste man wat getrek genoeg is om hom te help: Jackson “Jackie†Ronin, die man met die baard wat gevaarlike wesens vir lospryse jag. Die twee van hulle moet elke denkbare nagmerrie trotseer tydens hul missie om Esmé te red, selfs al beteken dit ’n apokalips of twee.
Information
-
Download Now
- Format:PDF
- Pages:286 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:24/07/2013
- ISBN:9781415205174
Other Formats
- EPUB from £4.55
Information
-
Download Now
- Format:PDF
- Pages:286 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:24/07/2013
- ISBN:9781415205174