Ompad verby die maan & Die magic van die maan, EPUB eBook

Ompad verby die maan & Die magic van die maan EPUB

EPUB

  • Information

Description

Ompad verby die maan - Cheryl Rogers: Op 'n maanverligte aand langs 'n eensame pad kom 'n man wat soos 'n engel lyk tot Karien se redding.

Sy besef gou dat liefde nie 'n keuse is nie maar die noodlot wat ingryp om twee mense bymekaar te bring.

BONUSKORTVERHAAL! Die magic van die maan - Frenette van Wyk: As hy nou 'n sexy Cabriolet gery het of 'n Franse baret gedra het en met 'n vonkel in sy oog vir haar geknipoog het ...

Of haar op 'n date gevra het en sy 'n swart nommertjie en spykerhakskoentjies a la Cinderella kon aantrek ...

Hel - hoekom is hy nie so romanties nie?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:85 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799396607
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:85 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799396607