As die sterre kon praat, EPUB eBook

As die sterre kon praat EPUB

EPUB

  • Information

Description

Jare gelede het Amelia Henning haar hart gesluit vir enige vorm van die liefde.

By Enigma, die wildreservaat waar sy werk, staan sy bekend as die katvrou met haar kennis en liefde vir luiperds.

Amelia vind dit moeilik om vriende te maak totdat sy vir Justin Mills ontmoet.

Met sy grasgroen oe en terglustige glimlag help hy haar om uit haar dop te kruip.

Hoe meer tyd hulle saam deurbring, hoe sterker word haar gevoelens vir hom.

Sy veg daarteen, maar tog kan sy nie ontken dat sy begin verander nie.

Sy is nie meer die kwaai, stroewe mens van voorheen nie en weet Justin is deel van die verandering.Haar verlede bly egter in die pad staan van haar emosies.

Gaan sy toelaat dat die verlede haar toekomstige geluk steel, of gaan sy haar hart oopmaak teenoor Justin?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779875075
Save 30%

£3.39

£2.37

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779875075