'n Skatkis vol liefde, EPUB eBook

'n Skatkis vol liefde EPUB

EPUB

  • Information

Description

Kort na haar agtiende verjaardag reis Karlijn Verhoefen per skip vanaf Nederland na die Kaap.

Een stormagtige aand, val Karlijn oorboord en word deur capitaine Jean van die skip Die Carlotta gered.'n Vriendskap ontwikkel tussen hulle en namate sy hom beter leer ken, ontwikkel sy onbekende gevoelens wat haar verwar.

Jean stel egter nie belang in enige ander vrou nie, want sy hart behoort reeds aan Simone Dubois.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776358656
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776358656