Hart van kant, EPUB eBook

Hart van kant EPUB

EPUB

  • Information

Description

Is daar vir hulle n toekoms?

Amanda White se loopbaan as ontwerper is op dreef. Sy het al drie Steely Sisters se trourokke ontwerp en sy is self amper verloof. Daar is egter klippie in haar skoen: Clinton Anderson, die hardkoppige veearts wat sy deur die Steely Sisters leer ken het.

Clinton red weggooi-perde omdat hy self weggooi-kind was. Hy soek nie hulp nie, veral nie van beeldskone vrou wat sy kop deurmekaarkrap nie.

Die liefde is egter sterkter as vooropgestelde idees en die twee besef vinnig dat die aangetrokkenheid tussen hulle dalk tot meer kan lei. Maar Amanda is verloof en die wreld wag in afwagting vir haar troue, en Clinton is steeds die man met die duister verlede. Is daar vir hulle n toekoms?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639609676
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639609676