Hart van staal, EPUB eBook

Hart van staal EPUB

EPUB

  • Information

Description

Steely Hills is die plek waar Melinda die veiligste voel.

Daar kan sy wegkom van die paparazzi en by die perde wees.

As 'n suksesvolle countrysangeres, leef sy haar droom elke dag, maar sy sukkel deesdae om liedjies te skryf.

Miskien het dit te doen met George Williams, die eienaar van Steely Hills ...

O, en die soen. George se groot liefde is die natuur en sy perde. Dit is al wat sy aandag van sy verlede en Melinda aftrek.

Nou kom bly sy vir 'n maand op die plaas en word hy gekonfronteer met sy gevoelens vir die vrou met die silwer stem en hart van goud.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605715
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605715