Hart van ys, EPUB eBook

Hart van ys EPUB

EPUB

  • Information

Description

Net hy kan haar hart warm maak. Emily Williams is die ruggraat van die Steely Sisters.

Koel, professioneel en nooit emosioneel nie. Sy het wel een swak plek: Louis Smith, haar hoerskoolliefde en die eienaar van 'n kroeg in haar tuisdorp.

Die nuwe jaar begin nie goed vir Emily nie. Haar halfbroer en beste vriendin raak verloof en sy moet help troue reel terwyl hulle aan hul nuwe album werk, daar is 'n pragtige vrou van New York aan Louis se sy en haar ma is op die punt om A‰ smerige biegboek oor Emily se verlede te publiseer.

Louis het sy eie probleme, maar die grootste een is dat hy steeds hopeloos verlief op Emily-die-ysprinses is.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605876
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639605876