Onvergeetlike liefde, EPUB eBook

Onvergeetlike liefde EPUB

EPUB

  • Information

Description

Mariette en Hannes was mekaar se skoolliefdes. Kort na matriek is hul kys egter uit toe sy vir hom 'n kort afseboodskap sonder engie verduideliking stuur. Twaalf jaar later kruis hul paaie weer. Nou is hy Hank Grey, die bekende Hollywoodster, en sy bestuur ’n agentskap wat lyfwagte en beskerming aan BBP’s bied.

Hank het ’n bekruiper op sy spoor en vra Mariette se agentskap om hom tydens die verfilming van sy nuwe rolprent te beskerm. Kort voor lank begin die vlamme van hul vergete liefde brand.

Maar wat het destyds gemaak dat Mariette so skielik weggestap het?

En sal hy haar liefde weer kan wen?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779875037
Save 29%

£3.41

£2.39

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779875037