SuperRomanza: Bundel 1, EPUB eBook

SuperRomanza: Bundel 1 EPUB

EPUB

  • Information

Description

Die lekkerlees omnibus bederf lesers met drie heerlike SuperRomanza-liefdesverhale: In Jy is onvervangbaar skryf Dina Botha oor Magriet se stryd tussen die liefde en haar afkeer in snobistiese families met hul ou geld en erfplase.

Dans met my deur Cynthia Roberts neem jou op 'n romantiese bosveldavontuur.

En in Frenette van Wyk se Geliefde rebel bevind jy jou saam met Malaika en haar jeugliefde op 'n plaas vol donkies.

Sal almal uiteindelik liefde vind?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:600 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779870544
Save 30%

£9.96

£6.97

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:600 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781779870544