'n Man vol verrassings, EPUB eBook

'n Man vol verrassings EPUB

EPUB

  • Information

Description

Ses jaar gelede het Mia-Mari 'n duur pynlike les geleer: agter Wynand se sjarme en sy aantreklike uiterlike skuil 'n agterbakse plannemaker wat nie vertrou kan word nie.

Wat hy gedoen het is onvergeeflik. Haar hart is immuun teen seerkry en sy durf nie toelaat dat hy weer deur haar skanse breek nie maar Wynand het die mag om haar hart 'n tweede keer te vernietig.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799394368
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:208 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799394368