Die Seewind Sing Liefde, EPUB eBook

Die Seewind Sing Liefde EPUB

EPUB

  • Information

Description

Esmien is verantwoordelik vir passasiers se ontspanning tydens 'n plesiervaart op die luukse skip Ocean Dreamer.

Maar aan boord moet sy tot haar ontnugtering sien die eerste offisier is nie 'n vreemdeling nie.

Hulle paaie het agt jaar gelede in Kopenhagen gekruis.

In Kopenhagen was sy in jeugdige onbesonnenheid in hierdie aantreklike Portugees se arms.

Maar die Alvaresse is 'n ou familie en dit is tradisie dat 'n man met die vrou van sy familie se keuse trou.

Esmien het nie 'n kans nie!

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:107 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799361629
Save 30%

£3.52

£2.46

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:107 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799361629