n Liedjie vir Anine, EPUB eBook

n Liedjie vir Anine EPUB

EPUB

  • Information

Description

Hoe dans jy as die lied in jou hart stil geraak het?Bekende musiekster, Zander Breedt, se muses het hom verlaat.

Die helderligte van die verhoog het hul glans verloor, en dit klink asof die suiwermelodieë in sy kop vervang is met ’n droewige klaaglied. Boonop is daar sy nuwe skoonsus, Anine Vos, ’n joernalis, ’n spesiewaarvoor hy nie baie ooghare het nie.

Hy moet haar gedoog, al maak sy ditduidelik dat sy nie tyd het vir ’n popster soos hy nie.

Tog, om een of anderrede begin die note weer helder deur Zander se gedagtes klink wanneer synaby is. Anine kan nie verstaan hoekom juis sý die opdrag moes kry om ’n in diepteartikeloor Zander te skryf nie.

Sy het mos niks verloor by hierdie mislikemusikant nie.

Om deur sy lewe te krap is die laaste ding wat sy wil doenterwyl haar eie hart nog gebreek is.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:176 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607658
Save 30%

£6.30

£4.41

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:176 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780639607658