Om met jou te dans & Hougoed, EPUB eBook

Om met jou te dans & Hougoed EPUB

EPUB

  • Information

Description

Om met jou te dans - Ernalize du Toit Tanya ontmoet die gevaarlik aantreklike Albert terwyl sy op vakansie is en van meet af laat hy haar hart vinniger klop.

Maar ’n verhouding met hom is totaal buite die kwessie want hy is haar pa se vyand en familie moet tog sekerlik eerste kom?Hougoed − Didi PotgieterToe Jeanne baie later die vrou met haar volledige stel Royal Albert-koppies in sneespapier toegedraai wegstuur en die winkel sluit voel sy geborge.

As sy eendag haar oë toemaak sal dit sulke oomblikke wees wat sy onthou.

En sy sal altyd dankbaar wees vir Frederick Rost en sy insig en liefde drome wat nie oud word nie vir Hawaiian-pizza vliegtuie en vir toeval.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:60 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799393750
Save 29%

£3.61

£2.53

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:60 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799393750