FET Betower- die drama EPUB
by Fanie Viljoen
EPUB
- Information
Description
Nadia het 'n geheim. Dit is die rede waarom sy by haar ouma in die Magoebaskloof moet gaan bly.
Hier ontmoet sy vir Poenk. Bos-Poenk. Geheimsinnige Poenk. Poenk wat haar leer hoe paddaeiertjies ruik. Wat haar wys dat daar kleure soos ritselgroen, bangmaakgroen, fluistergroen, kieliegroen en flikkergroen bestaan.
Poenk wie se naam sy oor en oor in haar huiswerkboek skryf.
Wat vir haar gedigte lees en vir haar sprokies vertel.
Poenk wat self 'n geheim in hom rond dra.
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:72 pages
- Publisher:LAPA Publishers
- Publication Date:04/08/2016
- ISBN:9780799380545
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:72 pages
- Publisher:LAPA Publishers
- Publication Date:04/08/2016
- ISBN:9780799380545