EPUB
- Information
Description
Die skoolhoof vra Lulu om nuwe uniforms vir die trompoppies te ontwerp.
Iets asemrowends! Iets la-di-da waarmee hulle by die skool se verjaardagfees gaan optree.
Maar ongelukkig is daar 'n vreeslike misverstand - en Lulu verbrou haar enigste kans om die uniforms te ontwerp.
Wie gaan nou gekies word om die uniforms te ontwerp?
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:44 pages
- Publisher:LAPA Publishers
- Publication Date:23/10/2017
- ISBN:9780799384345
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:44 pages
- Publisher:LAPA Publishers
- Publication Date:23/10/2017
- ISBN:9780799384345