Nova (3): Bloedbroers, EPUB eBook

Nova (3): Bloedbroers EPUB

Part of the Nova series

EPUB

  • Information

Description

Terwyl Lucas en sy vriende probeer om Ayanda se dood te verwerk, word hulle gekonfronteer met vreemde gebeure: 'n misterieuse bol lig, so groot soos 'n rugbybal, hang in die donker buite Brandon-hulle se huis; 'n massiewe swart trok ry Nova se strate binne en verdwyn in die Hok.

Die skool word ook skielik ontruim wanneer 'n vuur uitbreek en dele van die skool ontplof.

Al die leerders en onderwysers soek skuiling in 'n ondergrondse bunker.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:120 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799358063
Save 29%

£6.65

£4.66

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:120 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799358063