Nova: Omnibus 1, EPUB eBook

Nova: Omnibus 1 EPUB

EPUB

  • Information

Description

Iets is nie pluis op die weermagdorp Nova nie. Nadat Lucas een aand vreemde ligte in die naghemel gewaar, begin hy geheime oopkrap.

Geheime oor besoekers uit die buitenste ruimte. Geheime waarby nie net Lucas nie, maar ook sy beste vriende en selfs sy gesin betrokke is.

Gevaarlike geheime ... Die eerste drie titels in Fanie Viljoen se naelkou-wetenskapsfiksiereeks is nou in 'n omnibus beskikbaar: Die begin, Vuurdoop en Bloedbroers.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:336 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799391916
Save 30%

£8.12

£5.68

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:336 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799391916