Nova Sterreloper, EPUB eBook

Nova Sterreloper EPUB

EPUB

  • Information

Description

Lucas ken Nova-eenheid se geheime. Hy het met sy eie oe die eksperimente in die laboratoriums gesien: die monstermense, die verskrikte ruimtewesens in die tenks.

En hy verstaan nou waar sy en sy vriende se spesiale kragte vandaan kom.

Hulle was ook daar, in daardie laboratoriums, jare gelede.

Hulle was ook eksperimente. Al verskil is, hulle was die suksesverhale ...

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:144 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799362152
Save 29%

£6.65

£4.66

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:144 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799362152