Kry vir jou!, EPUB eBook

Kry vir jou! EPUB

EPUB

  • Information

Description

Terug na 1981. Februarie, warmste maand in die Kaap. Op 'n wynplaas buite Stellenbosch woed 'n vernietigende vete tussen die broers Christiaan en Jacobus de Wet.

Watter een van hulle (of wie anders) is dit wat die vlamme so aanblaas?

Ludo Labuschagne, die onverskrokke (soms baie verskrokke) held, is net die man om die tergende raaisel op te los en geregtigheid te laat seevier.

Prikkelende karakters. Verrassende situasies. Gevaar. Humor. Moord ... Sal Ludo betyds uitvind wiedoenit? Of is die eise van sy tweede saak te straf?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:328 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776351701
Save 30%

£10.73

£7.51

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:328 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776351701