Silwerspoor van die maan, EPUB eBook

Silwerspoor van die maan EPUB

EPUB

  • Information

Description

"Zara is vasbeslote om nooit 'n vervelige getroude lewe te lei nie, maar een van avontuur.

Sy leer vir Fernando ken en raak verlief op sy eksotiese voorkoms en geheimsinnige identiteit.

Daar is egter reeds ’n vrou en ’n baba in sy lewe.

Hy betaal Zara met silwermunte om na die baba om te sien terwyl hy na die ma gaan soek.

Hy weier egter om te sê waar die munte vandaan kom.

Sy begin vermoed dat hy die seerower is wat ’n trommel vol soortgelyke muntstukke van ’n handelskip in die hawe van Tafelbaai geplunder het. Sy bewaar egter sy geheime, want die geld help om haar pa se dobbelskuld aan Hendrick Vanloveren te vereffen.

Op dié manier sal haar pa se skandes ten minste ’n geheim bly.

En sy hoef nie met Hendrick te trou as betaling van haar pa se skuld nie. "

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776359219
Save 30%

£3.19

£2.23

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776359219