Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika, EPUB eBook

Volledige Fotografiese Veldgids: Voels van Suider-Afrika EPUB

EPUB

  • Information

Description

Die grootste en omvattendste fotogids van Suider-Afrika se voels in een boekdeel, die boek verleen 'n nuwe dimensie aan die uitkenning van voels in die streek.

Dit beskryf en illustreer al 958 voelspesies plus 17 spesies van Antarktika en die eilande van die Suidelike Yssee.

Meer as 2 500 kleurfoto's wys verekleedverskille en kleurmorfe.

Die teks fokus op uitkenning, roepe, habitat, status, broeibesonderhede en kos.

Verspreidingskaarte wys stand- en trekvoelstatus en voeldigtheid, en kalenderbalke wys wanneer spesies broei. 'n Onontbeerlike metgesel in die veld.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:432 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775845676

Other Formats

Save 30%

£13.50

£9.45

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:432 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781775845676