My ouma is 'n rock-ster, EPUB eBook

My ouma is 'n rock-ster EPUB

Illustrated by Stephen Wallace

EPUB

  • Information

Description

Rikus se ouma is die hoofsanger van die gewilde rockgroep, OUMA!

Sy is op die voorblaaie van koerante en tydskrifte, en gaan na partytjies toe saam met die staatspresident.

Sy het selfs haar hare grasgroen gekleur en 'n rooi sportmotor aangeskaf!

Dit is egter nie aldag maklik om die beroemdste ouma in die land te he nie, soos wat Rikus uitvind toe 'n skurk probeer om sy ouma te ontvoer"¦

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:40 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799362640
Save 29%

£5.34

£3.74

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:40 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799362640