TOULOPERS, EPUB eBook

TOULOPERS EPUB

Illustrated by Nicolene Louw

EPUB

  • Information

Description

Was jy al ooit verlief? Gaan jy eendag in jou pa se voetspore volg? Het jy al 'n brief aan die man in die maan geskryf? Wou jy al ooit 'n band begin? Het jy al gewonder wat nou eintlik die punt van gedigte is? Voel dit soms vir jou of die lewe 'n tou is waarop jy probeer balanseer? Die gedigte in Toulopers is almal splinternuut en is geskryf met tieners tussen 13 en 15 jaar in gedagte. Van ernstiger temas tot glimlagverse, van rebelse gedigte tot dolverliefde SMS-posie al die bydraes in hierdie bundel is met een doel voor o gekies: om tot moderne tieners se leefwereld te spreek.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:68 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799359107
Save 30%

£6.30

£4.41

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:68 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799359107