Wurms met tamatiesous, PDF eBook

Wurms met tamatiesous PDF

PDF

  • Information

Description

Het jy al ooit gewonder wat op die spyskaart is by die Rilrestaurant?

Is jou boetie dalk 'n alien? Wat is die beste raad vir 'n wegloopneus? Waarom is skottelgoed gevaarlik? Almal weet van Mary se beroemde lammetjie "" maar het jy al haar ander troeteldier ontmoet?

Hierdie vrolik-geA¯llustreerde bundel bevat meer as vyftig prettige, oorspronklike, grillerige en skreeusnaakse rympies uit die pen van Jaco Jacobs.

Information

  • Format:PDF
  • Pages:84 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799380590
Save 30%

£6.30

£4.41

Information

  • Format:PDF
  • Pages:84 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9780799380590