Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid, PDF eBook

Dagboek van 'n Wimpy Kid: Die Nare Waarheid PDF

Part of the Dagboek van 'n Wimpy Kid series

PDF

  • Information

Description

n Nuwe skooljaar begin, en Greg weet gou hy sal by baie nuwe goed moet aanpas.

Hy is sy beste vriend kwyt en sy ma het besluit sy gaan verder studeer.

Daar is 'n groot familiesaamtrek in die toekoms waarvoor hy regtig nie lus het nie - veral omdat dit met die Partytjie van die Jaar bots.

Maar die dinge wat NIE verander het nie, is dalk erger: Daar is nog steeds nie sprake van 'n meisie in sy lewe nie.

Daar is ook nie sprake van 'n puisie nie, en dit beteken dalk hy gaan nooit grootword nie!

Information

  • Format:PDF
  • Pages:224 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781485900221
Save 30%

£5.00

£3.50

Information

  • Format:PDF
  • Pages:224 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781485900221