Partytjiepret vir Kinders, EPUB eBook

Partytjiepret vir Kinders EPUB

EPUB

  • Information

Description

'n Nuwe boek deur Jenny Dodd met splinternuwe idees en al die antwoorde vir die beplanning en uitvoer van suksesvolle kinderpartytjies.

In Partytjiepret vir Kinders lei sy jou deur elke stap, van die beplanning en uitnodigings, die kos en dekor tot by temas en vermaak.

Die boek bevat 20 idees vir partytjietemas wat aangepas kan word vir spesiale geleenthede, soos 'n ooievaarstee.

Van die temas in die boek: Baba se 1ste verjaarsdag, Teddiebeer se piekniek, Hekse en Towenaars, Sjokoladefabriek, Meerminne, Eerste skooldag en Ballet.

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:168 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432300265

Other Formats

Save 30%

£6.00

£4.20

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:168 pages
  • Publisher:Penguin Random House South Africa
  • Publication Date:
  • ISBN:9781432300265