Slange & Slangbyt in Suider-Afrika EPUB
by Johan Marais
EPUB
- Information
Description
'n Onontbeerlike gids vir die uitkenning van al die gevaarlike slange en algemene onskadelike slange in Suider-Afrika, sowel as belangrike en praktiese kitsinligting oor noodhulp ingeval van 'n slangbyt.
Eenvoudige ikone, verspreidingskaarte, bondige teks en talle volkleurfoto's help om slange wat algemeen in die streek voorkom maklik uit te ken.
Simptome en behandeling van slangbyte word beskryf, wat die leser lewensbelangrike noodhulpinligting gee.
Slange en Slangbyt in Suider-Afrika is helder, prakties, maklik om te gebruik en van onskatbare waarde vir almal wat van die buitelewe hou.
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:120 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:01/09/2014
- Category:
- ISBN:9781775842095
Other Formats
- PDF from £5.25
Information
-
Download Now
- Format:EPUB
- Pages:120 pages
- Publisher:Penguin Random House South Africa
- Publication Date:01/09/2014
- Category:
- ISBN:9781775842095