'n Wolf in skaapsklere : en ander Afrikaanse idiome, EPUB eBook

'n Wolf in skaapsklere : en ander Afrikaanse idiome EPUB

EPUB

  • Information

Description

Een van Afrikaans se uitsonderlike kenmerke is die skat van idiome en vaste uitdrukkings wat soos poesie op die tong van sprekers le. Andertaliges is dikwels verstom oor die manier waarop vaste uitdrukkings en gesegdes Afrikaans verryk en kleurvol maak. In hierdie boek bring Kobus Galloway, skepper van Idees vol vrees, 150 idiome byeen – elkeen geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, en met ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis.

Verder is daar ’n lys met nóg idiome en verklarings agter in die boek.

Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind.

Dié boek sal help verseker dat idiome van vroeg reeds ’n tuiste in die mond van jong sprekers kry, en dat dié pragtige skat van Afrikaans behoue sal bly.

Information

Save 30%

£4.00

£2.80

Information