In twee geskeur, EPUB eBook

In twee geskeur EPUB

EPUB

  • Information

Description

Die De Vries-tweeling lyk eenders. Jakob se oe kyk egter tot diep in Helena se siel en woel ongekende dinge in haar los - sondige dinge.

Hoe kan sy so aangetrokke tot hom wees terwyl sy verloof is aan sy broer, Daniel?

Om enige misverstande te voorkom, besluit Helena om Jakob in die geheim te gaan ontmoet voor sy die volgende dag met Daniel trou.

Dit loop uit op 'n soen wat verbode begeertes in haar aanwakker en haar net meer verwar.

Moet sy na Jakob luister en haar huwelik met Daniel afstel?

Wanneer Helena en die De Vries-broers saam met ander emigrante die Kaapkolonie verlaat, bly haar hart egter na Jakob hunker.

Boonop is dit onmoontlik om hom op die trek te vermy.

Sal sy en Jakob daarin slaag om hul liefde vir Daniel weg te steek?

Nog belangriker: Sal sy haar hart te teenoor Jakob kan sluit?

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776359356
Save 30%

£3.06

£2.14

Information

  • Format:EPUB
  • Pages:192 pages
  • Publisher:LAPA Publishers
  • Publication Date:
  • ISBN:9781776359356